Grenslose Geskiedenis

Apr 10 2020 3
Grenslose Geskiedenis Podcast artwork

Geskiedkundige Liza-Marie Oberholzer en Wilbri Vorster gesels oor verskeie gebeure in die geskiedenis van Suider-Afrika, veral die geskiedenis wat nie meer so baie behandel word vandag nie.